Die Blonde Matroos - Jim Reeves
С переводом

Die Blonde Matroos - Jim Reeves

Альбом
Jy is my liefling
Год
2017
Язык
`Inglese`
Длительность
159050

Di seguito il testo della canzone Die Blonde Matroos , artista - Jim Reeves con traduzione

Testo " Die Blonde Matroos "

Testo originale con traduzione

Die Blonde Matroos

Jim Reeves

Оригинальный текст

Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand

Haar seemans-geliefde hou sy by die hand;

Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer —

Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer…

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;

By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Ons hoort mos tesame soos die wind en die see —

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;

Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Перевод песни

Sy staan ​​op die hawe van Tafelbaai strand

Haar seemans-geliefde hou sy by die hand;

Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie è te veggente —

Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer...

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;

Di jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Ons hoort mos tesamo soos muoiono vento en die vedi -

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Ons hoort mos tesamo soos muoiono vento en die vedi -

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe;

Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe

Ons hoort mos tesamo soos muoiono vento en die vedi -

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Ons hoort mos tesamo soos muoiono vento en die vedi -

Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee?

Oltre 2 milioni di testi

Canzoni in diverse lingue

Traduzioni

Traduzioni di alta qualità in tutte le lingue

Ricerca rapida

Trova i testi che ti servono in pochi secondi