Ek Skyn (Heilig) - Tasche

Ek Skyn (Heilig) - Tasche

  • Anno di rilascio: 2019
  • Lingua: afrikaans
  • Durata: 3:28

Di seguito il testo della canzone Ek Skyn (Heilig) , artista - Tasche con traduzione

Testo " Ek Skyn (Heilig) "

Testo originale con traduzione

Ek Skyn (Heilig)

Tasche

Te vinnig, te veel

Ek sal al my beloftes breek as jy my net ‘n kans kan gee

Wie sal vir my liefde maak, wie sal vir my liefde maak

As die somer so lekker is hoekom voel ek so fucked

Ek skyn, ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig

Sê vir my as die revolusie verby is

Geliefdes, ons weet

Ons sal altyd na sy braaksel toe terug keer

Moenie so verbaas wees nie, gooi net ‘n bietjie vet op die vuur

melancholies

Ek skyn, ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig

Sê vir my as die revolusie verby is

En ek bly verveeld, en my bene is seer

En ek staan voor jou deur en my kop klop

Genade onbeskryflik groot

Ek is die hel in, bibber en beef, die boere betreur

Die wêreld gaan jou haat my seun

As jy die waarheid praat

Gaan hulle jou wil dood maak

Ek skyn, ek skyn heilig onder die straatlig onder die maanlig

Sê vir my as die revolusie verby is

En ek bly verveeld, en my bene is seer

En ek staan voor jou deur en my kop klop

En my kop klop

Altre canzoni dell'artista:

1

Heen En Weer

Spoegwolf, Tasche • 2020

2

Vier Seisoene Kind

Tasche, Francois Van Coke • 2019

Nuovi testi e traduzioni sul sito:

Oltre 2 milioni di testi

Canzoni in diverse lingue

Traduzioni

Traduzioni di alta qualità in tutte le lingue

Ricerca rapida

Trova i testi che ti servono in pochi secondi