Cooler as ekke - Jack Parow

Cooler as ekke - Jack Parow

Альбом
Jack Parow
Год
2010
Язык
`afrikaans`
Длительность
249080

Di seguito il testo della canzone Cooler as ekke , artista - Jack Parow con traduzione

Testo " Cooler as ekke "

Testo originale con traduzione

Cooler as ekke

Jack Parow

Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette

Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette

Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed

Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met

Jy’s ou nuus, ek kom met rou beats

Jy lê en wag, ek gaan soek iets

Jy’s ice tea, ek’s witblits

Jy’s lite bier, ek’s spirits

Jy’s die ou met die new fresh look

Ek’s die ou met die Pep Stores broek

Ek watch jou, jy koekeloer oukes

Jy forward nog Vernon Koekemoer jokes

Ek’s fantasties, jy’s spasties

Ek vat aan poppies, jy raak an klein kids

Jy’s Tim Voster, ek’s Chris Edwards

Jy’s innie bosse, ek rol innie vet shit

Jy’s boring soos liedjies ommie kampvuur

My styl slick sneak suutjies soos ‘n vampier

Jou styl kak sag soos ‘n pink marshmallow

Meisies skree vir net «one night in parow»

Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy hang saam met models en ek hang saam met

slette

Jy dink jy’s cooler as ekke, want ek’s ‘n rapper en jy sing in falsette

Jy dink jy’s cooler as ek, want ek ry op met die bus en jy vlieg op met ‘n jet

Jy dink jy’s cooler as ek, want jy ry in ‘n Peugeot twee nul ses

Jy rol met ‘n selfoon in jou pen

Ek rol nog met ‘n 3310

My styl gooi sexy korrek

Jy dra nog fokken Mr Price Red

As ek instap skrikkie hele fokken bar

Jy kry nog fokken geld by jou ma

Ek los die hele jol papnat

As jy instap begin die hele jollie pad vat

Ek’s Amerika, jys Irak

Ek bomb jou lat die kak slap spat

Ek’s ‘n Bic pen, jy’s ‘n Mont Blanc

Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand

Ek’s original jy’s gecopy

Ek’s ‘n flash drive jy’s ‘n floppy

Jy maak of jy alles het ma jy’s fake

Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeit

Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke

Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’s die gentleman, bra eksie prette

Jy dink jy’s cooler as ek, want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie

in Quebec

Jy dink jy’s cooler as ek, omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het

Jack Parow bra ek’s n poes woes

Jy eet caviare en ek eet couscous

Ek drink Klipdrift, jy drink Peroni

Jy’t vriende in Swede, ek het vriende in Benoni

Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more

Jy koop al jou fokken klere by a store

Jy dra net fokken Polo shirts

Shame, jy luister na die Dirty Skirts

My naam’s Parow, dik heavy uitgeskollie

Jy lyk soos Jeremy de Tollie

Jack Parow, die life van die party

Jy dra net fokken Issey Miyake

Jy’s too cool for school, eks mos kief

Ek’s grasshopper, jys Lacoste sportief

Jy lat die koek flop, ek lat die huis rys

Jou meisie het ‘n foto van my piel op haar Space Case

Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette

Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette

Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed

Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met

Oltre 2 milioni di testi

Canzoni in diverse lingue

Traduzioni

Traduzioni di alta qualità in tutte le lingue

Ricerca rapida

Trova i testi che ti servono in pochi secondi