1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) - Appel

1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) - Appel

Год
2019
Язык
`Inglese`
Длительность
200780

Di seguito il testo della canzone 1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) , artista - Appel con traduzione

Testo " 1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die) "

Testo originale con traduzione

1, 2, 3 (Dis 'n Lekker Dop Die)

Appel

Ou Tommy went down to the rugby klub

Says he’s drinking for the eerste span

Maar die fondse het ‘n bietjie droog geraak want sy vrou hanteer die kaart

Ek sê Piet let’s play for ‘n drankie dis ‘n ernstige situasie

Die een wie se nekkie die eerste knak wen ‘n bottel vir die nag

1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die

Ons drink brannas met die eerste span

‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban

En down of rock of down of rock

Is the name of the game

En as jou nekkie nie wil knak nie

Is jou party verby

En as jou nekkie nie wil knak nie

Is jou party verby

Ou Piet en Tommy raak gevaarlik

Daars ‘n rooi kaart op die tafel

If you use your hands your disqualified

It’s as easy as pie

Nak ‘n Redbull en Jacky

Gooi dit alles in ‘n nekkie

En then you top it off met ‘n brandwyn

En jag hom af met ‘n stoute klein bruin

1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die

Ons drink brannas met die eerste span

‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban

En down of rock of down of rock

Is the name of the game

En as jou nekkie nie wil knak nie

Is jou party verby

En as jou nekkie nie wil knak nie

Is jou party verby

1, 2, 3, dis ‘n lekker dop die

Ons drink brannas met die eerste span

‘n 4, 5, 6, dis ‘n downing contest as jy mors is jy verban

En down of rock of down of rock

Is the name of the game

En as jou nekkie nie wil knak nie

Is jou party verby

En as jou nekkie nie wil knak nie

Is jou party verby

Oltre 2 milioni di testi

Canzoni in diverse lingue

Traduzioni

Traduzioni di alta qualità in tutte le lingue

Ricerca rapida

Trova i testi che ti servono in pochi secondi