Di seguito il testo della canzone Tequila En Gin , artista - Appel con traduzione
Testo originale con traduzione
Appel
Kan ek aan jou vuur vat
Is jou kole wat met my praat
Sien jou in die skuur skat
Met jou John Deere kappie aan
Wys vir my jou grond pad
Ek sal jou om paaie ry deur jou koringlande
Sal ek ploeg vir jou tyd
Sys nie ‘n Massey Ferguson of Ford meisie nie
Sy kyk my in die oë sê dis Hilux wêreld die
Sys ‘n boeremeisie
Oe ja sys ‘n boere meisie
Sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit
Ek sien haar dans soos die
Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit
Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein
Vra my of ek vas dans
Sys die meel op hierdie skuur se vloer
Dinge raak nou warm
Oh hel sy toor met hierdie boer
Gryp my aan die arm
Sy sê bokkie nou isit jy
Dis net in die Vrystaat
Waar jy haar hart sal kry
Sy dra die uitvoer lemoene
Sy staan uit bo die res
Sys ‘n boeremeisie
Oe ja sys ‘n boere meisie
Sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit
Ek sien haar dans soos die
Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit
Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein
Sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit
Ek sien haar dans soos die
Sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
Sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit
Ek sien haar dans soos die
Haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit
Sy ‘n boeremeisie van Bloemfontein
Canzoni in diverse lingue
Traduzioni di alta qualità in tutte le lingue
Trova i testi che ti servono in pochi secondi