Di seguito il testo della canzone Brandewyn En Coca Cola , artista - Appel con traduzione
Testo originale con traduzione
Appel
Nes die geroesde hok gaan die kettings breek
Ek is klaar gejok my polse sweet soos ‘n ou windpomp
Jy vat my hand sit dit teen jou rok
Jy fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor
Ek sien my kinders en hul kinders in jou oë
Ek kan voel hoe ek die greep verloor
Jy maak die honde los ek is op jou spoor
Ek is op jou spoor
Brandewyn en Coca Cola
Is jy die gif wat my so stout maak
Soos petrol en vuur
Op ‘n droeë veld my bier is jy die veldbrand wat brand
In hierdie groot boere hart
Brandewyn en Coca Cola
Ek sal jou 7 sakke sout dra
Soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat
In hierdie groot boere hart
Grond paaie het ons plat gery dit was ek my bakkie my hond en jy
Eendag sal ons weer oor die tye praat al is ons hare wit en ons asems skaars
Bly fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor
Ek sien my kinders en hul kinders in jou oë
Ek kan voel hoe ek die greep verloor
Jy maak die honde los ek is op jou spoor
Ek is op jou spoor
Brandewyn en Coca Cola
Is jy die gif wat my so stout maak
Soos petrol en vuur
Op ‘n droeë veld my bier is jy die veldbrand wat brand
In hierdie groot boere hart
Brandewyn en Coca Cola
Ek sal jou 7 sakke sout dra
Soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat
In hierdie groot boere hart
Brandewyn en Coca Cola
Ek sal jou 7 sakke sout dra
Soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat
In hierdie groot boere hart
Canzoni in diverse lingue
Traduzioni di alta qualità in tutte le lingue
Trova i testi che ti servono in pochi secondi